Jim Varney
Voorkoms
Jim Varney | |
Geboortenaam | James Albert Varney Jr. |
---|---|
Geboorte | 15 Junie 1949 |
Sterfte | 10 Februarie 2000 (op 50) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1964–2000 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jim Varney (15 Junie 1949 – 10 Februarie 2000) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Ernest Goes to Camp (1987), Toy Story (1995), Toy Story 2 (1999), en Atlantis: The Lost Empire (2001).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1986: Dr. Otto and the Riddle of the Gloom Beam
- 1987: Ernest Goes to Camp
- 1988: Ernest Saves Christmas
- 1990: Ernest Goes to Jail
- 1991: Ernest Scared Stupid
- 1993: The Beverly Hillbillies
- 1993: Ernest Rides Again
- 1994: Ernest Goes to School
- 1995: Toy Story
- 1997: Ernest Goes to Africa
- 1997: Blood, Friends and Money
- 1998: 3 Ninjas: High Noon at Mega Mountain
- 1998: Ernest in the Army
- 1999: Toy Story 2
- 1999: Existo
- 1999: Treehouse Hostage
- 2001: Atlantis: The Lost Empire
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1976: Johnny Cash and Friends
- 1977: Operation Petticoat
- 1978: America 2-Night
- 1980: Pink Lady
- 1983: The Rousters
- 1988: Hey, Vern, It's Ernest!
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1983: The Rousters
- 1989: Ernest Goes to Splash Mountain
- 1997: Annabelle's Wish
Video's
[wysig | wysig bron]- 1983: Knowhutimean? Hey Vern, It's My Family Album
- 1986: The Ernest Film Festival
- 1987: Hey Vern, Win $10,000
- 1992: Ernest's Greatest Hits Volume 2
- 1992: The Misadventures of Bubba
- 1995: Slam Dunk Ernest
- 1996: Snowboard Academy