Jiujiang
Voorkoms
Jiujiang 九江 | |
---|---|
Stad | |
'n Uitsig oor Jiujiang. | |
Koördinate: 29°44′17″N 115°59′14″O / 29.73806°N 115.98722°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Jiangxi |
Oppervlak | |
• Stad | 18 823 km2 (7 268 vk. myl) |
• Stedelik | 598 km2 (231 vk. myl) |
Bevolking | |
• Stad | 4 728 763 |
• Digtheid | 250/km2 (650/vk. myl) |
• Stedelik | 545 616 |
• Stedelike digtheid | 910/km2 (2 400/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Webwerf | jiujiang.gov.cn |
Jiujiang (Chinees: 九江) is 'n stad in die Chinese provinsie Jiangxi met 'n bevolking van 4 728 763 in 2010.
Die stad is geleë in die suidooste van China, aan die Yangtze. Dit is die tweede grootste stad van die provinsie Jiangxi ná Nanchang. Die naam Jiujiang beteken "nege riviere".