Jo Ann Sayers
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jo Ann Sayers | |
Geboorte | 22 Oktober 1918 |
---|---|
Sterfte | 14 November 2011 (op 93) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Eileen B. Andahazy-Chevins |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1938–1953 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jo Ann Sayers (22 Oktober 1918 – 14 November 2011) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Adventures of Huckleberry Finn (1939) en The Man with Nine Lives (1940).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1939: The Adventures of Huckleberry Finn
- 1940: The Man with Nine Lives
- 1940: The Light of Western Stars