Johann Christian Fabricius
Voorkoms
Johann Christian Fabricius | |
Gebore | Tønder, Schleswig | 1 Januarie 1745
---|---|
Oorlede | 3 Maart 1808 (op 63) Kiel, Schleswig |
Nasionaliteit | Denemarke |
Vakgebied | Dierkunde |
Johann Christian Fabricius (7 Januarie 1745 – 3 Maart 1808) was 'n Deense entomoloog bekend vir sy uitgebreide taksonomiese navorsing wat gebaseer is op die struktuur van spesifieke insek monddele, eerder as op hulle vlerke. Hy bevorder ook teoretiese stellings wat progressief vir sy tyd was, veral sy siening dat nuwe spesies en variëteite deur verbastering en deur die invloed van die omgewing op die anatomiese struktuur en funksies kan ontstaan.[1][2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Encyclopaedia Britannica: Johann Christian Fabricius" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 April 2020. Besoek op 24 April 2016.
- ↑ "Allgemeine Deutsche Biographie, Bd.: 6, Elben – Fickler, Leipzig, 1877, Fabricius, Johann Christian" (in Duits). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 April 2020. Besoek op 25 April 2016.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Johann Christian Fabricius.