John Cromwell (regisseur)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
John Cromwell | |
Geboortenaam | Elwood Dager Cromwell |
---|---|
Geboorte | 23 Desember 1887 |
Sterfte | 26 September 1979 (op 91) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2, insluitende James Cromwell |
Beroep(e) | Regisseur, akteur, en skrywer |
Aktiewe jare | 1912–1978 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
John Cromwell (23 Desember 1887 – 26 September 1979) was 'n Amerikaanse regisseur, akteur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Prisoner of Zenda (1937), Algiers (1938), Anna and the King of Siam (1946), en Caged (1950).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1929: Close Harmony
- 1929: The Dance of Life
- 1929: The Dummy
- 1929: The Mighty
- 1930: For the Defense
- 1930: Street of Chance
- 1930: The Texan
- 1930: Tom Sawyer
- 1931: Rich Man's Folly
- 1931: Scandal Sheet
- 1931: Unfaithful
- 1931: The Vice Squad
- 1932: World and the Flesh
- 1933: Ann Vickers
- 1933: Double Harness
- 1933: The Silver Cord
- 1933: Sweepings
- 1934: The Fountain
- 1934: Of Human Bondage
- 1934: Spitfire
- 1934: This Man Is Mine
- 1935: I Dream Too Much
- 1935: Jalna
- 1935: Village Tale
- 1936: Banjo on My Knee
- 1936: Little Lord Fauntleroy
- 1936: To Mary - with Love
- 1937: The Prisoner of Zenda
- 1938: Algiers
- 1938: The Adventures of Marco Polo
- 1939: In Name Only
- 1939: Made for Each Other
- 1940: Abe Lincoln in Illinois
- 1940: Victory
- 1941: So Ends Our Night
- 1942: Son of Fury: The Story of Benjamin Blake
- 1944: Guest in the House
- 1944: Since You Went Away
- 1945: The Enchanted Cottage
- 1946: Anna and the King of Siam
- 1947: Dead Reckoning
- 1947: Night Song
- 1950: Caged
- 1951: The Company She Keeps
- 1951: The Racket
- 1958: The Goddess
- 1959: The Scavengers
- 1961: A Matter of Morals