John Magufuli
John Joseph Pombe Magufuli (29 Oktober 1959 – 17 Maart 2021) was 'n Tanzaniese politikus en die president van Tanzanië, aan die bewind sedert 2015. Hy was ook die voorsitter van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap.
Hy is eers in 1995 verkies as 'n parlementslid, en dien in 1995 in die kabinet van Tanzanië as adjunkminister van werke, Minister van Werke van 2000 tot 2006, Minister van Grond en Menslike Nedersetting van 2006 tot 2008, Minister van Vee en Visserye van 2008 tot 2010, en as Minister van Werke vir die tweede keer van 2010 tot 2015.
Hy was 'n kandidaat van die regerende party in Tanzanië (CCM) en wen die presidensiële verkiesing in Oktober 2015 en is op 5 November 2015 ingesweer. Magufuli se presidentskap word gekenmerk deur die fokus op die vermindering van regeringskorrupsie en besteding en ook om in nywerhede te belê Tanzanië.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie John Magufuli.