Josh Strauss
Voorkoms
| |||||
Josh Strauss in 2017 | |||||
Volle naam | Joshua Zac Strauss | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 23 Oktober 1986 | ||||
Geboorteplek | Bellville, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,96 m[1] | ||||
Massa | 114 kg[1] | ||||
Skool | Paul Roos Gimnasium | ||||
Universiteit | Universiteit Stellenbosch | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | flank/agsteman | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2012– | Glasgow Warriors | 42 | (20) | ||
korrek soos op 12 April 2014. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2007–08 2008–09 2010–12 |
Lons-le-Saunier Boland Lions |
13 3 27 |
(10) (5) (25) | ||
korrek soos op 21 Oktober 2012. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2011–12 | Lions | 30 | (40) | ||
korrek soos op 16 Julie 2012. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2015– | Skotland |
Josh Strauss (gebore 23 Oktober 1986 in Bellville, Suid-Afrika) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler. Hy speel gewoonlik flank of agsteman. Hy was kaptein van die Lions in Superrugby asook tydens die Curriebeker. Strauss het voorheen ook vir die Boland en die Maties gespeel.
Op 11 September 2012 is aangekondig dat Strauss 'n drie-jaar kontrak met die Glasgow Warriors geteken het.[2] Hy het in September 2015 in aanmerking gekom om vir die Skotse nasionale rugbyspan gekies te word. Hy is ook ingesluit by Skotland se groep vir die Rugbywêreldbeker 2015.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 April 2012. Besoek op 8 Junie 2015.
- ↑ "Strauss signing is music to warrior ears". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Oktober 2018. Besoek op 8 Junie 2015.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- SA rugby profiel[dooie skakel]
- Lions profiel Geargiveer 20 April 2012 op Wayback Machine
- itsrugby.co.uk profiel