Junior Bokke
Voorkoms
Suid-Afrika o/20 | ||||
Unie | Suid-Afrikaanse Rugbyunie (SARU) | |||
Bynaam(e) | Baba Bokke | |||
Embleem | Springbok en protea | |||
Afrigter(s) | George Cronje | |||
Kaptein(s) | Bafana Nhlkeo | |||
|
||||
Statistiek
| ||||
---|---|---|---|---|
Eerste internasionale wedstryd | ||||
Suid-Afrika o/20 108 – 18 VSA o/20 (6 Junie 2008) | ||||
Grootste oorwinning | ||||
Suid-Afrika o/20 108 – 18 VSA o/20 (6 Junie 2008) | ||||
Grootste nederlaag | ||||
Suid-Afrika o/20 7 – 36 Nieu-Seeland o/20 (17 Junie 2010) | ||||
Wêreldbeker | ||||
Verskynings | 13 (Eerste in 2008) | |||
Beste uitslag | Wenner (2012) | |||
Amptelike webwerf | ||||
www.sarugby.co.za/teams?task=getTeam&teamid=junior | ||||
Unie webwerf | ||||
www.sarugby.net |
Die Junior Bokke (of Baba Bokke) is Suid-Afrika se nasionale onder-20 rugbyspan. Hulle neem sedert 2008 aan Wêreldrugby se o/20-kampioenskap deel. Die onder-20 toernooi vervang die vorige onder-19 en onder-21 wêreldkampioenskappe. Die Junior Bokke is in 2012 as die wêreldkampioene aangewys nadat hulle die "Baby Blacks" met 22–16 op Nuweland verslaan het.[1]
Resultate
[wysig | wysig bron]- Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2008
Wedstryd | Telling | Opponente |
---|---|---|
Poel | 108–18 | Verenigde State |
Poel | 72–3 | Skotland |
Poel | 16–11 | Samoa |
Halfeindronde | 18–26 | Engeland |
3de plek | 43–18 | Wallis |
- Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2009
Wedstryd | Telling | Opponente |
---|---|---|
Poel | 36–10 | Fidji |
Poel | 65–3 | Italië |
Poel | 43–27 | Frankryk |
Halfeindronde | 21–40 | Engeland |
3de plek | 32–5 | Australië |
- Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2010
Wedstryd | Telling | Opponente |
---|---|---|
Poel | 40–14 | Tonga |
Poel | 73–0 | Skotland |
Poel | 35–42 | Australië |
Halfeindronde | 7–36 | Nieu-Seeland |
3de plek | 27–22 | Engeland |
- Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2011
Wedstryd | Telling | Opponente |
---|---|---|
Poel | 33–0 | Skotland |
Poel | 42–26 | Ierland |
Poel | 20–26 | Engeland |
Uitspeel | 57– 15 | Ierland |
5de plek | 104– 17 | Fidji |
- Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2012
Wedstryd | Telling | Opponente |
---|---|---|
Poel | 19–23 | Ierland |
Poel | 52–3 | Italië |
Poel | 20–26 | Engeland |
Halfeindronde | 35–3 | Argentinië |
1ste plek | 22–16 | Nieu-Seeland |
- Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2013
Wedstryd | Telling | Opponente |
---|---|---|
Poel | 97–0 | Verenigde State |
Poel | 31–24 | Engeland |
Poel | 26–19 | Frankryk |
Halfeindronde | 17–18 | Wallis |
3de plek | 41–34 | Nieu-Seeland |
- Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2014
Wedstryd | Telling | Opponente |
---|---|---|
Poel | 61–5 | Skotland |
Poel | 33–24 | Nieu-Seeland |
Poel | 21–8 | Samoa |
Halfeindronde | 32–25 | Nieu-Seeland |
1ste plek | 20–21 | Engeland |
- Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2015
Wedstryd | Telling | Opponente |
---|---|---|
Poel | 33–5 | Italië |
Poel | 40–8 | Samoa |
Poel | 46–13 | Australië |
Halfeindronde | 20–28 | Engeland |
3de plek | 31–18 | Frankryk |
- Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2016
Wedstryd | Telling | Opponente |
---|---|---|
Poel | 59–19 | Japan |
Poel | 13–19 | Argentinië |
Poel | 40–31 | Frankryk |
Halfeindrondte | 17–39 | Engeland |
3de plek | 19–49 | Argentinië |
- Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2017
Wedstryd | Telling | Opponente |
---|---|---|
Poel | 23–23 | Frankryk |
Poel | 38–14 | Georgië |
Poel | 72–14 | Argentinië |
Halfeindrondte | 22–24 | Engeland |
3de plek | 37–15 | Frankryk |
- Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2018
Wedstryd | Telling | Opponente |
---|---|---|
Poel | 33–27 | Georgië |
Poel | 30–17 | Ierland |
Poel | 29–46 | Frankryk |
Halfeindrondte | 31–32 | Engeland |
3de plek | 40–30 | Nieu-Seeland |
- Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2019
Wedstryd | Telling | Opponente |
---|---|---|
Poel | 43–19 | Skotland |
Poel | 48–20 | Georgië |
Poel | 25–17 | Nieu-Seeland |
Halfeindrondte | 7–20 | Frankryk |
3de plek | 41–16 | Argentinië |
- Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2023
Wedstryd | Telling | Opponente |
---|---|---|
Poel | 33–23 | Georgië |
Poel | 26–34 | Italië |
Poel | 24–16 | Argentinië |
Halfeindrondte | 12–31 | Ierland |
3de plek | 22–15 | Engeland |
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (af) Wêreldkampioen![dooie skakel], Volksblad, 22 Junie 2012
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Junior Bokke.
- (en) Amptelike webwerf