Kanton (Frankryk)
Voorkoms
'n Kanton is in Frankryk die kiesdistrik waaruit die raadslede van die departementale rade gekies word.
Sedert die hervorming in 2015 is die aantal Franse kantonne van 4 035 tot 2 054 teruggebring.
Hierdie artikel omtrent die geografie van Frankryk is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei. |