Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Gaan na inhoud

Koebeepas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die Koebeepas is op ‘n afgeleë roete in die Bokkeveldberge. Dit verbind enkele plase in die omgewing.

Hierdie pas is by 31°6′S 18°58′O / 31.100°S 18.967°O / -31.100; 18.967, oos van Vredendal en Vanrhynsdorp en suidsuidwes van Nieuwoudtville. Dit is op die grens tussen die Wes- en die Noord-Kaap en die Oorlogskloof-natuurreservaat.

Die rowwe grondpad bereik ‘n hoogte van 600 m bo seespieël en ‘n helling van 1:5.

Lees ook

[wysig | wysig bron]

Bibliografie

[wysig | wysig bron]