Kongo
Voorkoms
Kongo kan na een van die volgende verwys:
- 'n land in Afrika oos van die Kongorivier, sien Demokratiese Republiek van die Kongo.
- 'n rivier in Afrika, sien Kongorivier.
- 'n land in Afrika wes van die Kongorivier, sien Republiek van die Kongo.
- 'n taal wat in dié lande gebesig word, sien Kongo (taal).
- 'n volk wat in dié lande inheems is, sien Kongo (volk).
- 'n slagskip van die Japannese Vloot, sien Japannese slagskip Kongo.