Kristina Wagner
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kristina Wagner | |
Geboortenaam | Kristina Kay Crump |
---|---|
Geboorte | 30 Oktober 1962 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kristina Wagner (gebore 30 Oktober 1962) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Double Dragon (1994), A Low Down Dirty Shame (1994), en Children of Internment (2013), en in die televisiereeks General Hospital (1963).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1994: Double Dragon
- 1994: A Low Down Dirty Shame
- 2013: Children of Internment
- 2017: The Storyteller
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1963: General Hospital