Larry Wilmore
Voorkoms
Larry Wilmore | |
Geboortenaam | Elister L. Wilmore |
---|---|
Geboorte | 30 Oktober 1961 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Skrywer, vervaardiger, en akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Larry Wilmore (gebore 30 Oktober 1961) is 'n Amerikaanse skrywer, vervaardiger, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Dinner for Schmucks (2010) en in die televisiereekse The Bernie Mac Show (2001), The Office (2005), en Insecure (2016).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2010: Dinner for Schmucks
- 2012: Vamps
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1999: The PJs
- 2001: The Bernie Mac Show
- 2005: The Office
- 2009: Make 'Em Laugh: The Funny Business of America
- 2009: Accidentally on Purpose
- 2014: Penn Zero: Part-Time Hero
- 2015: The Nightly Show with Larry Wilmore
- 2016: Insecure
- 2018: Grown-ish
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2004: Beverly Hills S.U.V.
- 2011: Untitled Peter Knight Comedy Project
- 2012: Larry Wilmore Talks About Race, Religion and Sex in Utah
- 2012: Larry Wilmore's Race, Religion & Sex
- 2013: Joe, Joe & Jane
- 2016: 2016 White House Correspondents' Association Dinner
- Untitled Larry Wilmore/Bassem Youssef Project
Video's
[wysig | wysig bron]- 2008: Anatomy of a Script: Larry Wilmore