Laura Dreyfuss
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Laura Dreyfuss | |
Geboortenaam | Laura Catherine Dreyfuss |
---|---|
Geboorte | 22 Augustus 1988 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2010–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Laura Dreyfuss (gebore 22 Augustus 1988) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent After Party (2017) en in die televisiereekse Glee (2009), The Marvelous Mrs. Maisel (2017), en The Politician (2019).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2017: After Party
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2009: Glee
- 2017: The Marvelous Mrs. Maisel
- 2019: The Politician