Lochiel
Voorkoms
Lochiel | |
---|---|
Koördinate: 26°08′10″S 30°47′10″O / 26.13611°S 30.78611°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Mpumalanga |
Distrik | Gert Sibande |
Munisipaliteit | Albert Luthuli |
Oppervlak | |
• Totaal | 8,01 km2 (3,09 vk. myl) |
Bevolking (2001)[1] | |
• Totaal | 2 805 |
• Digtheid | 350/km2 (900/vk. myl) |
Rasverdeling (2001) | |
• Bruin mense | 0.4% |
• Swart mense | 99.6% |
Taal (2001) | |
• Swazi | 83.5% |
• Zoeloe | 14.6% |
• Afrikaans | 0.8% |
• Sotho | 0.5% |
• Ander | 0.6% |
Poskode (strate) | 2375 |
Poskode (posbusse) | 2375 |
Skakelkode | 017 |
Lochiel is 'n klein bosboudorp in Mpumalangaprovinsie naby aan die grens met eSwatini. Dit val in die Albert Luthuli Plaaslike Munisipaliteit in Gert Sibande-distriksmunisipaliteit.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 Subplek Lochiel Sensus 2001