Lucas Radebe
Voorkoms
Lucas Radebe in 2009 | |||
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Lucas Valeriu Ntuba Radebe | ||
Gebore | 12 April 1969 | ||
Geboorteplek | Soweto, Suid-Afrika | ||
Speelposisie | Verdediger | ||
Jeugloopbaan | |||
Diepkloof Wolf Wanderers | |||
1987–1988 | ICL Birds | ||
1989 | Kaizer Chiefs juniors | ||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
1989–1994 | Kaizer Chiefs | 113 | (5) |
1994–2005 | Leeds United | 201 | (0) |
Totaal | 314 | (5) | |
Nasionale span‡ | |||
1992–2003 | Suid-Afrika | 70 | (2) |
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 30 Augustus 2006. † Kere uitgedraf (Doele). |
Lucas Valeriu Ntuba Radebe OIS (gebore op 12 April 1969 in Soweto) is 'n voormalige Kaizer Chiefs-, Leeds United- en Suid-Afrikaanse sokkerspeler. Hy het vir die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan uitgedraf van 1992 tot 2003, en was ook in daardie tyd die kaptein van die Bafana Bafana.
Radebe het aan die einde van 2005 by Leeds afgetree uit professionele sokker.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Lucas Radebe.
- (en) 'n Kort dokumentêr wat Lucas se geskiedenis terug tot in sy tuisdorp Umlazi dek Geargiveer 9 Junie 2009 op Wayback Machine