Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Gaan na inhoud

Märklin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Gebr. Märklin & Cie. GmbH
Tipe Privaatmaatskappy
Gestig 1859
Hoofkantoor Göppingen, Baden-WürttembergDuitsland
SleutelpersoneWolfrad Bächle (tegniek)
Florian Sieber (bemarking)
Gebied bedienWêreldwyd
Industriespeelgoed
Produktemodeltreine
Bedryfsinkomste€108,77 miljoen[1] (2011)
Werknemers980[1] (2011)
MoedermaatskappySimba-Dickie-Group
Webwerfmaerklin.de

Märklin is 'n Duitse speelgoedmaatskappy en een van die voorlopers in die vervaardiging van modeltreine.

Die hoofkantoor is in Göppingen in die deelstaat Baden-Württemberg. Theodor Friedrich Wilhelm Märklin het die maatskappy in 1859 gestig en dit het oorspronklik speelgoed uit tin en blik vervaardig. In 1891 het die maatskappy begin om modeltreine te vervaardig.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 (de) Märklin fährt weiter in der Erfolgsspur[dooie skakel] (PDF; 75 kB), Persverklaring van 11 Junie 2012

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]