Mark Williams (akteur)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Mark Williams | |
Geboorte | 22 Augustus 1959 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Mark Williams (gebore 22 Augustus 1959) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Shakespeare in Love (1998), Harry Potter and the Chamber of Secrets (2002), Harry Potter and the Goblet of Fire (2005), en Harry Potter and the Half-Blood Prince (2009).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1997: The Borrowers
- 1998: Shakespeare in Love
- 2001: High Heels and Low Lifes
- 2002: Harry Potter and the Chamber of Secrets
- 2005: Harry Potter and the Goblet of Fire
- 2009: Harry Potter and the Half-Blood Prince
- 2017: Heidi: Queen of the Mountain
- 2017: Harry Potter: A History of Magic
- Chocolate Cake
- The Dark Channel
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1988: Alexei Sayle's Stuff
- 1992: Bunch of Five
- 1994: The Fast Show
- 2000: The Strangerers
- 2001: Jumpers for Goalposts
- 2002: Industrial Revelations
- 2003: Grass
- 2003: Star
- 2004: Carrie & Barry
- 2005: Help
- 2005: The World's Strangest UFO Stories
- 2013: Blandings
- 2013: Father Brown
- 2013: Britain's Secret Homes
- 2014: The Link
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1995: The Big Game
- 1999: You Ain't Seen All These, Right?
- 2001: Combat Sheep
- 2002: I Love the 100 Best Top Ten Lists of the Fast Show Ever!
- 2003: The Fast Show Farewell Tour
- 2006: Viva Blackpool
- 2009: Steve Coogan: The Inside Story
Video's
[wysig | wysig bron]- 2003: Interviews with Professors & More