Moratorium
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
'n Moratorium is 'n vertraging of opskorting van 'n aktiwiteit of 'n wet.
Etimologie
[wysig | wysig bron]Die woord kom van Latyn morari: vertraag, laat wag en moratorius: vertraende.[1] In Nederlands word dit sedert 1674 aangetref[2]
In Suid-Afrika
[wysig | wysig bron]Bv. in Suid-Afrika was daar 'n moratorium op die doodstraf uitgevoer. Alhoewel die doodstraf wettig was, het hulle dit tydelik opgeskort deur middel van 'n moratorium. Later is besluit om weg te doen met die doodstraf.