Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Gaan na inhoud

Nicolas Appert

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Nicolas Appert
Nicolas Appert in 1841
Gebore17 November 1749
Châlons-en-Champagne, Frankryk
Sterf1 Junie 1841 (op 91)
Massy, Frankryk
NasionaliteitVlag van Frankryk Frankryk
Beroepuitvinder en suikerbakker
Bekend vir"vader van die inmaakproses"
Handtekening

Nicolas Appert (Châlons-en-Champagne, 17 November 1749 - Massy, 1 Junie 1841) was 'n Franse uitvinder en suikerbakker. Hy is bekend vir sy uitvinding van lugdigte bewaring van voedsel. Hy het ook bekendheid verwerf as die "vader van die inmaakproses".

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]