Nieu-Plymouth
Voorkoms
Nieu-Plymouth Ngāmotu | |
---|---|
Basiese gegewens | |
Bevolking: | 68 901 |
Geografiese ligging: | 39°04′S 174°05′O / 39.067°S 174.083°O |
Tydsone: | NSST (UTC+12) Somertyd: UTC+13 |
Internet: | www.newplymouthnz.com |
Administratiewe verdeling | |
Staat: | Nieu-Seeland |
Administratiewe gewes: | Taranaki |
Burgemeester: | Harry Duynhoven |
Nieu-Plymouth (Engels: New Plymouth, Māori: Ngāmotu) is 'n dorp in Nieu-Seeland, wat na die stad Plymouth (in Engeland) vernoem is. Dit is in die Taranaki distrik (Noord Eiland).
Nieu-Plymouth was een van die Nieu-Seelandse gasheerstede tydens die Krieketwêreldbeker 1992 en Rugbywêreldbeker 2011.