Nissan Primera
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Nissan |
Ook genoem | Infiniti G20 |
Produksie | 1990–2008 |
Montering | Sunderland, VK (Nissan Motor Manufacturing UK)[1] |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Mediumgroot motor |
Uitleg | Voorenjin, voorwieldryf |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Nissan Bluebird Nissan Auster |
Opvolger | Nissan Altima |
Die Nissan Primera was 'n mediumgroot gesinsmotor vervaardig deur die Japannese motorvervaardiger Nissan vir die Japannese en Europese markte. In Japan het dit die Nissan Langley vervang, en was eksklusief bemark deur "Nissan Prince Stores". Dit was 'n platformopgradering, met enjinverrigting- en suspensieveranderinge aan die Nissan Pulsar.
In Amerika was dit die intreevlak-luuksesportsedan vir die Infiniti-reeks.
Die naam "Primera" is Spaans vir "eerste klas" of "beste".
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Nissan In Great Britain" (in Engels). Car-cat.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Desember 2019. Besoek op 25 Julie 2010.
Huidige modelle in Europa:
Cube ·
Datsun Go ·
GT-R ·
Juke ·
Leaf ·
Micra ·
Murano ·
Navara ·
Note ·
NV200 ·
NV400 ·
Pathfinder ·
Pixo ·
Primastar ·
Qashqai ·
X-Trail |
Wysig hierdie sjabloon |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |