Nooienshaarvaring
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Nooienshaarvaring | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. capillus-veneris
|
Binomiale naam | |
Adiantum capillus-veneris |
Die Nooienshaarvaring, ook: Vrouehaar[1] (Adiantum capillus-veneris) is 'n meerjarige varing wat hou van skadu- of halfskadutoestande en baie water benodig. Die plant is delikaat en het plat, hartvormige blare aan dun, swart stele. Gedy in rotsskeure waar water konstant drup. Moet nooit uitdroog nie. Dit is rypgevoelig. Die plant kom in al die provinsies van Suid-Afrika voor, maar is nie endemies nie.[1]
-
'n Bos van Nooienshaarvarings.
-
Nooienshaarvaring wat tussen rotse groei.
-
'n Blaar.
Bron
[wysig | wysig bron]- Die Suid-Afrikaanse Gids- feite en wenke. Isabel Uys. 2009 ISBN 978-1-86919-324-9
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 "SANBI" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 April 2019.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Nooienshaarvaring.