Palmerston North
Voorkoms
Palmerston North Te Papaioea | |
---|---|
Basiese gegewens | |
Bevolking: | 81 300 |
Geografiese ligging: | 40°21′S 175°36′O / 40.350°S 175.600°O |
Tydsone: | NSST (UTC+12) Somertyd: UTC+13 |
Internet: | www.pncc.govt.nz |
Administratiewe verdeling | |
Staat: | Nieu-Seeland |
Administratiewe gewes: | Manawatu-Wanganui |
Burgemeester: | Jono Naylor |
Palmerston North (Māori: Te Papaioea) is die sewende grootste stad in Nieu-Seeland en het sowat 81 300 inwoners (2010). Die stad is in die streek van Manawatu-Wanganui geleë.
Palmerston North was een van die Nieu-Seelandse gasheerstede tydens beide die Rugbywêreldbeker 1987 en Rugbywêreldbeker 2011.