Phyllis Avery
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Phyllis Avery | |
Geboorte | 14 November 1922 |
---|---|
Sterfte | 19 Mei 2011 (op 88) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Phyllis Avery (14 November 1922 – 19 Mei 2011) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Queen for a Day (1951) en in die televisiereekse The Red Skelton Hour (1951), The Ray Milland Show (1953), en The Rifleman (1958).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1951: Queen for a Day
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1951: The Red Skelton Hour
- 1953: The Ray Milland Show
- 1954: The George Gobel Show
- 1954: Summer Playhouse
- 1958: The Rifleman
- 1958: Man with a Camera
- 1960: The Clear Horizon
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1962: I Love My Doctor