Pierre de Coubertin
Voorkoms
Baron Pierre de Coubertin | |
Pierre de Coubertin in 1925 | |
2de President van die Internasionale Olimpiese Komitee
| |
Ampstermyn 1896 – 1925 | |
Voorafgegaan deur | Demetrius Vikelas |
---|---|
Opgevolg deur | Henri de Baillet-Latour Godefroy de Blonay (waarnemend) |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 1 Januarie 1863 Parys, Frankryk |
Sterf | 2 September 1937 (op 74) Genève, Switserland |
Pierre de Frédy, Baron de Coubertin (Parys, 1 Januarie 1863 - Genève, 2 September 1937), beter bekend as Pierre de Coubertin, was 'n Franse historikus en pedagoog wat bekendheid verwerf het vir die stigter van die moderne Olimpiese Spele. Hy was ook die tweede voorsitter van die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK).
Op sy aandrang word kunswedstryde by die program van die Olimpiese Somerspele van 1912 ingesluit.
In een van sy toesprake, verklaar hy "meedoening is belangriker as om te wen".