Pongolarivier
Voorkoms
Pongolarivier Phongolorivier | |
---|---|
Pongolarivier, direk benede die Pongolapoortdam
| |
Stroomgebied | Mosambiek, Suid-Afrika |
Oorsprong | naby Utrecht, KwaZulu-Natal |
Monding | Maputorivier, Maputoprovinsie Mosambiek |
Lengte | 265 km (165 myl) |
Oorsprong-hoogte | 2 200 m |
Monding-hoogte | 29 m (95 voet) |
Gemiddelde afloop | 1 344 m³/s |
Stroomgebiedopp. | 8 000 km² |
Ligging van die Pongolarivier se monding by die Maputorivier | |
Koördinate: 26°51′21″S 32°20′47″O / 26.85583°S 32.34639°O |
Die Pongolarivier (Engels: Pongola River, Portugees: Rio Pongola) ontspring net oos van Wakkerstroom op die Hoëveld en dreineer 'n gebied van 8 000 km². Die rivier vloei dan ongeveer 300 km oos. Nadat dit deur Pongolapoort in die Lebomboberge vloei, swaai die rivier noord, sluit aan by die Maputorivier, steek die grens met Mosambiek oor en mond uit in die Indiese Oseaan as die Maputorivier.
In Zoeloe beteken die naam 'trog' na aanleiding van die diep poele met steil kranse langs die rivier. Die Pongolapoortdam is in die rivier.
Bron
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Pongolarivier.