Portulacaria
Voorkoms
Portulacaria | |
---|---|
Portulacaria afra | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Didiereaceae |
Subfamilie: | Portulacarioideae |
Genus: | Portulacaria Jacq., (1787) |
Spesies | |
| |
Sinonieme | |
|
Portulacaria is 'n genus van sewe spesies bome in die familie Didiereaceae en is inheems in Afrika.[1]Die naam is afgelei van die die genus Portulaca + aria; dit wys daarop dat dit soortgelyk aan die genus Portulaca is.[2]
Spesies
[wysig | wysig bron]- Portulacaria afra Jacq.
- Portulacaria armiana van Jaarsv.
- Portulacaria carrissoana (Exell & Mendonça) Bruyns & Klak
- Portulacaria fruticulosa (H.Pearson & Stephens) Bruyns & Klak
- Portulacaria longipedunculata (Merxm. & Podlech) Bruyns & Klak
- Portulacaria namaquensis Sond.
- Portulacaria pygmaea Pillans
Verwysings
[wysig | wysig bron]Sien ook
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Portulacaria.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Portulacaria