R63 (Suid-Afrika)
Voorkoms
Provinsiale roete R63 | ||||
---|---|---|---|---|
Roete-inligting | ||||
Lengte | 941 km (585 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Wespunt | R27 naby Calvinia | |||
N12 in Victoria-Wes N1 tussen Drie Susters en Richmond N9 / R61 in Graaff-Reinet R75 naby Graaff-Reinet N10 in Kookhuis N10 naby Kookhuis R67 in Fort Beaufort N2 in King William’s Town N6 naby Keiweg | ||||
Oospunt | N2 naby Komga | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Calvinia Williston Carnarvon Victoria-Wes Murraysburg Graaff-Reinet Pearston Somerset-Oos Kookhuis Bedford Adelaide Fort Beaufort Alice King William’s Town Bhisho Keiweg Komga | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die R63 is ’n geteerde provinsiale roete in Suid-Afrika wat Calvinia met Komga verbind via Carnarvon, Victoria-Wes, Hutchinson, Murraysburg, Graaff-Reinet, Somerset-Oos en King William’s Town. Dit is medebeskryf met die N10 tussen Eastpoort en Kookhuis vir 24 kilometer. [1]Net voor Graaf-Reinet, vanaf Murraysburg, gaan die pas oor die Oudebergpas.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) Falkner, John (1 Mei 2012). "South African Numbered Route Description and Destination Analysis". Nasionale Departement van Vervoer. p. 63. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2014. Besoek op 1 September 2014.