Rio Grande do Norte
Voorkoms
| |||||
Ander Brasiliaanse state | |||||
Hoofstad | Natal | ||||
Grootste stad | Natal | ||||
Oppervlakte | 52 796,791 vk km | ||||
Bevolking - Totaal - Digtheid |
3 168 133 (2010) 60 inw./vk km | ||||
Goewerneur | Rosalba Ciarlini | ||||
Demoniem | Potiguar | ||||
MOI (2005) | 0.738 – medium | ||||
Tydsone | UTC-3 | ||||
ISO 3166-2 | BR-RN |
Rio Grande do Norte (uitgespreek[ʁi.u ˈɡɾɐ̃d͡ʒi du ˈnɔʁt͡ʃi]) is 'n deelstaat in noordoostelike Brasilië. Die Hoofstad is Natal. Volgens die 2010-sensus het Rio Grande do Norte 'n bevolking van 3 168 133 gehad.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Rio Grande do Norte. |
Deelstate van Brasilië | |
---|---|
Distrito Federal |