Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Gaan na inhoud

Robbie Jones (akteur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Robbie Jones
Geboortenaam Robert Lee Jones III
Geboorte 25 September 1977 (1977-09-25) (46 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Robbie Jones (gebore 25 September 1977) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hurricane Season (2009) en Temptation: Confessions of a Marriage Counselor (2013), en in die televisiereekse One Tree Hill (2003) en Hellcats (2010).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 2009: Hurricane Season
  • 2013: Temptation: Confessions of a Marriage Counselor
  • 2018: American Dreamer

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 2003: One Tree Hill
  • 2010: Hellcats

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 2013: Rewind

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]