SAS Galeshewe
Voorkoms
Naam | SAS Galeshewe |
---|---|
Klas en tipe | Warrior-klas aanvalsvaartuig |
Bouers | Sandock Austral, Durban |
Gebruik deur | Suid-Afrikaanse Vloot |
Te water lating | 26 Maart 1982 |
Aantal voltooi | 3 in die klas |
In diens gestel | 11 Februarie 1983 |
Onttrek | 8 Oktober 2020 |
Lot | Onttrek, in reserwe |
Tuishawe | Durban |
Verplasing | 415 ton (450 ton volgelaai) |
Lengte | 58 m |
Wydte | 7,62 m |
Diepgang | 2,4 m |
Spoed | 34 kn (63 km/h) |
Bemanning | 45 |
SAS Galeshewe was 'n Warrior-klas aanvalsvaartuig van die Suid-Afrikaanse Vloot, opgestel as 'n kuspatrollievaartuig voordat dit in 2020 uit gebruik gestel is.[1]
Die skip is in 1983 in gebruik geneem en is oorspronklik SAS Hendrik Mentz gedoop, na die minister van verdediging van die Suid-Afrikaanse Party, Hendrik Mentz. Sy naam is op 1 April 1997 hernoem.[2] Hy is in 2012/2013 opgegradeer vir 'n rol as kuspatrollievaartuig.[3]
Voor sy ontmanteling is die SAS Galeshewe gebruik vir teenseerowery patrollies in die Mosambiekkanaal aan die Indiese Oseaankus.[4][5]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "SAS Galeshewe decommissioned". Defenceweb. 23 November 2020. Besoek op 26 November 2020.
- ↑ Wessels, Andre. "The South African Navy during the years of conflict in Southern Africa 1966-1989" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 2 Desember 2013. Besoek op 14 Augustus 2014.
- ↑ Wingrin, Dean (10 Mei 2013). "Navy commences upgrade of fourth strike craft". Defenceweb.co.za. Besoek op 18 Julie 2014.
- ↑ Helfrich, Kim (14 November 2013). "OPVs take up counter piracy duties". Defenceweb.co.za. Besoek op 8 Desember 2014.
- ↑ Martin, Guy (30 Julie 2013). "SAS Isaac Dyobha takes over from SAS Galeshewe patrolling Mozambique Channel". Defenceweb. Besoek op 9 Desember 2014.