Santa Cruz de la Sierra
Voorkoms
Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Bolivië |
Department | Santa Cruz |
Koördinate | 17°48′00″S 63°10′00″W / 17.80000°S 63.16667°W |
Gestig op | 1561 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 325,57 vk km |
Hoogte bo seevlak | 416 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2009) | 1 594 926 |
- Bevolkingsdigtheid | 4 215/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 1 862 911 |
Tydsone | UTC -4 |
Burgemeester | Percy Fernandez |
Amptelike Webwerf | gmsantacruz.gov.bo Geargiveer 21 Desember 2007 op Wayback Machine |
Santa Cruz de la Sierra is die grootste stad van Bolivië voor die regeringsetel La Paz en die hoofstad Sucre en is op 26 Februarie 1561 van Ñuflo de Chaves gestig. Die stad het 'n bevolking van 1 594 926 en van 1 862 911 in die metropolitaanse gebied in 2009 gehad en het 'n oppervlakte van 325,57 km². Die stad is die hoofstad van die gelyknamige suid-westelike department.