Sergey Karjakin
Sergey Karjakin | |
Karjakin in 2017
| |
Naam | Sergey Alexandrovich Karjakin |
---|---|
Geboorte | 12 Januarie 1990 Simferopol, Sowjetunie |
Nasionaliteit(e) | Rusland |
Titel | Grootmeester 2003 |
FIDE rang | No. 15 (April 2018) |
Beste gradering | 2788 (Julie 2011) |
Sergey Alexandrovich Karjakin (gebore 12 Januarie 1990) is 'n Russiese skaakspeler en grootmeester. 'n Skaakwonderkind, hy het die rekord vir die jongste grootmeester ooit, toe hy die titel ontvang op 12 jaar en 7 maande oud in 2003. Karjakin het geleer skaak speel op 5 jaar oud.
Hy het die Wêreld Jeug skaakkampioenskap O-12 gewen in 2001. Hy het gespeel in die 2016 Wêreldkampioenskap en verloor teen Magnus Carlsen
Skaakwonderkind
[wysig | wysig bron]Karjakin het geleer skaak speel op 5 jaar oud.[1]
Karjakin het op die FIDE ranglys se top 100 skaakspelers ingekom op April 2005.
2008
[wysig | wysig bron]In Julie 2008, het Karjakin gewen in 'n wedstryd teen GM Nigel Short 7½–2½.[2]
2016
[wysig | wysig bron]Karjakin het die 2016 Wêreldblitsskaak Kampioenskap gewen op 29 en 30 Desember 2016.
Persoonlike lewe
[wysig | wysig bron]Karjakin het getrou met Galiya Kamalova in Mei 2014.[3] Hulle het twee seuns, een gebore in 2015 en die ander een 2017.[4]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Sergey Karjakin vs. Alexandra Kosteniuk - How to be a GM Series". Chess Videos, Chess DVDs, Chess Software and more. (in Engels (VSA)). 10 Augustus 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Januarie 2016. Besoek op 16 November 2017.
- ↑ Kiev Life Rapid: Karjakin beat Short 7½:2½, Chessbase, 7 Augustus 2008
- ↑ Sergey Karjakin Married Geargiveer 9 Augustus 2014 op Wayback Machine, Newsaboutchess.com 20 Mei 2014
- ↑ https://rsport.ria.ru/chess/20170731/1123601519.html