Shreya Ghoshal
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Shreya Ghoshal | |
---|---|
Shreya Ghoshal in 2015 | |
Agtergrondinligting | |
Gebore | 12 Maart 1984 Baharampur, Wes-Bengale, Indië |
Genres | Ghazal, classical, pop, filmi, bhajan |
Beroep(e) | Sangeres |
Instrumente | stem |
Jare aktief | 1998–hede |
Etikette | Sagarika Music, Times Music, Saregama, Asha Audio |
Webwerf | shreyaghoshal.com |
Shreya Ghoshal is 'n Indiese sangeres. Sy het vier Nasionale Film-pryse, vyf Filmfare-pryse en agt Filmfare (Suid-Indië)-pryse ontvang. Sy het liedjies vir filmmusiek in verskeie Indiese tale opgeneem, en so haar identiteit as 'n leidende sangeres van die Indiese filmbedryf gevestig.
Haar talent is eers deur die filmvervaardiger Sanjay Leela Bhansali opgemerk toe Ghoshal in die TV-werklikheidsreeks en -sangkompetisie Sa Re Ga Ma Pa deelgeneem het.
Die goewerneur van die Amerikaanse deelstaat Ohio het 26 Junie as Shreya Ghoshal-dag verklaar.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Shreya Ghoshal.
- (en) Amptelike webwerf