Sorel
Voorkoms
Sorel | |
---|---|
Stad | |
Die hawe van Sorel | |
Koördinate: 46°02′37″N 73°06′50″W / 46.04361°N 73.11389°W | |
Land | Kanada |
Provinsie | Quebec |
Region | Montérégie |
Regionale County | Pierre-De Saurel |
Stigting | 1642 |
Geïnkorporeer op | 15 Maart 2000 |
Regering | |
• Burgemeester | Réjean Dauplaise |
Oppervlak | |
• Land | 58,07 km2 (22,42 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 34 702 |
• Digtheid | 56,58/km2 (146,5/vk. myl) |
Tydsone | UTC-05:00 (EST) |
• Somertyd | UTC-04:00 (EDT) |
Poskode | J3P |
Skakelkodes | 450 |
Webwerf | ville.sorel-tracy.qc.ca |
Sorel is 'n dorp in Sentraal-Quebec, by die samevloeiing van die Richelieurivier met die Saint-Laurentrivier. Saam met die dorp Tracy vorm dit die stad Sorel-Tracy met 'n bevolking van 34 702 (2006).
Sorel is die vierde oudste stad in Kanada, en hier is op die Kersaand van 1781 vir die eerste keer in Noord-Amerika 'n kersboom getooi.