Stoffel Vandoorne
Stoffel Vandoorne | |
---|---|
Stoffel Vandoorne in 2017
| |
Geboortedatum | 26 Maart 1992 |
Geboorteplek | Kortrijk, België |
Nasionaliteit | Belg |
Aktiewe jare | 2016–2018 |
Ou span(ne) | McLaren-Renault |
Motornommer | 2 |
Inskrywings | 42 (41 begin) |
Oorwinnings | 0 |
Podiums | 0 |
Loopbaanpunte | 26 |
Eerste F1-wedren | 2016 Bahreinse Grand Prix |
Eerste wen | geen |
Laaste inskrywing | 2018 Aboe Dhabi Grand Prix |
Laaste seisoen | 2018 |
Verlede jaar plek | 16ste (12 punte) |
Stoffel Vandoorne (* 26 Maart 1992 – ) is 'n professionele motorrenjaer van België, wat tot in 2018 vir die McLaren-span in Formule Een gejaag het.
Formule Een
[wysig | wysig bron]Hy het sy debuut in die 2016 Bahreinse Grand Prix gemaak toe hy Fernando Alonso vervang het, wie beseer is na sy ongeluk tydens die 2016 Australiese Grand Prix.
Formule E
[wysig | wysig bron]Op 15 Oktober 2018 word aangekondig dat Vandoorne vir die 2018-19 Formule E-seisoen vir HWA Racelab sal bestuur.[1] Hy het by die Brit Gary Paffett aangesluit om die bestuurderspan vir HWA Racelab te voltooi.
Vandoorne begin daarmee sy Formule E-debuut net 3 weke nadat hy Formule 1 verlaat het en behaal die 17de plek in sy eerste wedren. Hy het ook sy eerste kwalifiserende voorste posisie in Formule E op 'n nat 2019 Hong Kong ePrix behaal. [2]. Hy was derde in die 2019 Rome ePrix en het sy eerste podium in Formule E behaal.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Stoffel Vandoorne completes HWA RACELAB's driver line up" (in Engels). Formula E. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Junie 2019. Besoek op 15 Oktober 2018.
- ↑ "Vandoorne on Pole for historic Hong Kong race". Formula E (in Engels). Formula E. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Maart 2019. Besoek op 11 Maart 2019.