Stuitjie
Voorkoms
Stuitjie | ||
Inligting en eksterne bronne | ||
Die stuitjie is die laaste been van die werwelkolom. | ||
Inligting | ||
Latyn | Os coccygis | |
Stelsel | Werwelkolom | |
Eksterne bronne | ||
MeSH | D003050 | |
FMA | 20229 | |
Gray's Anatomy | Bl. 111 |
Die stuitjie, stertbeen of koksiks is die laaste been van die werwelkolom van alle ape, en analoë strukture in sekere ander soogdiere soos perde. In mense en ander groot ape sedert Nacholapithecus (’n hominied van die Mioseen)[1] is die stuitjie die oorblyfsel van ’n onontwikkelde stert.
Dit bestaan uit drie tot vyf aparte of aaneengegroeide werwels en sit onder die heiligbeen, waaraan dit met fibrokraakbeen vas is. Laasgenoemde laat beperkte beweging tussen die heiligbeen en stuitjie toe.
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Stuitjie.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia