Susie Amy
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Susie Amy | |
Geboorte | 17 April 1981 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Susie Amy (gebore 17 April 1981) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Modigliani (2004), Dead Fish (2005), en Bonded by Blood (2010), en in die televisiereeks Footballers' Wives (2002).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2004: Modigliani
- 2005: Dead Fish
- 2007: One Blood
- 2010: Bonded by Blood
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2002: Footballers' Wives
- 2008: Moving Wallpaper: The Mole
- 2017: Silent Hours
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2003: The Importance of Being Famous
- 2004: Footballers' Wives Exposed