Swartoogboslaksman
Voorkoms
Swartoogboslaksman | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. nigrifrons
|
Binomiale naam | |
Telophorus nigrifrons (Reichenow, 1896)
| |
Sinonieme | |
Chlorophoneus nigrifrons |
Die Swartoogboslaksman (Chlorophoneus nigrifrons) is 'n skaars standvoël van die woudblaredak en middelstratum, met rank- en slingerplante gedrapeer. Die voël is 19 cm groot en weeg 35 gram. In Engels staan die voël bekend as die Black-fronted Bushshrike.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7