Timothy Farrell
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Timothy Farrell | |
Geboortenaam | Timothy Sperl |
---|---|
Geboorte | 26 Junie 1922 |
Sterfte | 9 Mei 1989 (op 66) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Timothy Farrell (26 Junie 1922 – 9 Mei 1989) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Racket Girls (1951), Glen or Glenda (1953), Dance Hall Racket (1953), en Jail Bait (1954).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1948: Test Tube Babies
- 1948: Hometown Girl
- 1949: The Devil's Sleep
- 1951: Racket Girls
- 1951: Paris After Midnight
- 1953: Glen or Glenda
- 1953: Dance Hall Racket
- 1954: Jail Bait
- 1954: Girl Gang
- 1957: Gun Girls
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1958: Accused
Video's
[wysig | wysig bron]- 1994: Ed Wood: Look Back in Angora
- 2001: Wrestling Women USA!