Tockus
Voorkoms
Tockus | |
---|---|
'n Monteirose neushoringvoël (Tockus monteiri) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | Tockus Lesson, 1830
|
Spesies | |
Sien teks. |
Tockus is 'n genus van voëls in die familie van neushoringvoëls (Bucerotidae). Die voëls kom in Afrika voor en jag meestal op sprinkane en termiete.
Spesies
[wysig | wysig bron]Spesies wat aan die genus gehoort:[1]
- Tockus alboterminatus - Gekroonde neushoringvoël
- Lophoceros bradfieldi - Bradfieldse neushoringvoël
- Lophoceros camurus - Dwergneushoringvoël
- Tockus damarensis - Damararooibekneushoringvoël
- Tockus deckeni - Von der Deckense neushoringvoël
- Tockus erythrorhynchus - Noordelike rooibekneushoringvoël
- Tockus fasciatus - Bontneushoringvoël
- Tockus flavirostris - Oostelike geelbekneushoringvoël
- Lophoceros hemprichii - Hemprichse neushoringvoël
- Tockus jacksoni - Jacksonse neushoringvoël
- Tockus kempi - Westelike rooibekneushoringvoël
- Tockus leucomelas - Geelbekneushoringvoël
- Tockus monteiri - Monteirose neushoringvoël
- Tockus nasutus - Grysneushoringvoël
- Lophoceros pallidirostris - Diksnawelneushoringvoël
- Tockus ruahae - Tanzaniese rooibekneushoringvoël
- Tockus rufirostris - Suidelike rooibekneushoringvoël
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name