Toepolef Tu-155
Voorkoms
Toepolef Tu-155 | |
---|---|
Die Tu-155-toetsvliegtuig | |
Tipe | Eksperimentele passasiersvliegtuig |
Vervaardiger | Awiakor |
Nooiensvlug | 15 April 1988 |
Status | Ontwikkeling gestaak |
Hoofgebruiker | Aeroflot Sowjetlugmag |
Aantal gebou | 1 |
Die Toepolef Tu-155 is die eerste eksperimentele vliegtuig ter wêreld wat ontwerp is om met kriogene brandstof (vloeibare waterstof) bedryf te word. Die ontwerp is gebaseer op die Toepolef Tu-154 (CCCP-85035) wat vir die toetse met alternatiewe brandstof aangepas is. Die Toepolef Tu-155 is 'n smalrompvliegtuig met drie enjins. 'n Tweede variant, die Tu-156, is uiteindelik nie gebou nie.