Wallis Clark
Voorkoms
Wallis Clark | |
Geboortenaam | Wallis Hensman Clark |
---|---|
Geboorte | 2 Maart 1882 |
Sterfte | 14 Februarie 1961 (op 78) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1916–1953 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Wallis Clark (2 Maart 1882 – 14 Februarie 1961) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The World Changes (1933), Mutiny on the Bounty (1935), The Last of Mrs. Cheyney (1937), en Penny Serenade (1941).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1916: Elusive Isabel
- 1932: My Pal, the King
- 1932: Forbidden Trail
- 1933: The World Changes
- 1933: Police Car 17
- 1935: Mutiny on the Bounty
- 1937: The Last of Mrs. Cheyney
- 1939: Star Reporter
- 1941: Penny Serenade