Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Gaan na inhoud

Baskies

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  Baskies      
(taal) Taal wat deur die Baske (hoofsaaklik in Frankryk en Spanje) gepraat word.

    Taalkodes

ISO 639-1: eu
ISO 639-2(B): baq
ISO/DIS 639-3: eus
SIL: BSQ

    Vertalings

  Vertalings:    Baskies
Engels: Basque(en)
Nederlands: Baskisch(nl)
Byvoeglike naamwoord
Predikatief   Baskies  
Attributief   Baskiese  
Partitief   Baskies  
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  Baskiese     Baskieses  
Intensiewe vorm
   
  1. Wat betrekking het op die Baske.
  2. Wat betrekking het op die Baske se taal.

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Baskies.