Handelinge
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Handelinge | — |
- IPA: [hʌnde'linge vʌn di a'pɔstels]
- Han•de•lin•ge
- Die 5de boek in die Nuwe Testament van die Bybel.
- Handelinge van die Apostels vertel hoe die opgevaarde Here deur die uitstorting van die Heilige Gees sy volgelinge toegerus het om gehoorsaam te wees aan sy laaste opdrag.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Handelinge.