Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Gaan na inhoud

Klaagliedere

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  Klaagliedere     —  
IPA: [klaˈglideʀe]
Die 25ste boek in die kanon van Hebreeuse Geskrifte wat as Ou Testament in die Bybel opgeneem is.
Klaagliedere handel oor die verskriklike dinge wat die volk van die Here deurgemaak het toe Jerusalem beleër en verwoes is en die bevolking in ballingskap weggevoer is.

    Holonieme

Ou Testament, Bybel

    Vertalings

  Vertalings:    Klaagliedere
Deens: Klagesangene(da)
Duits: Klagelieder(de)
Engels: Lamentations(en)
Fins: Valitusvirret(fi)
Frans: Lamentations(fr)
Ido: Lamenti(io)
Italiaans: Lamentazioni(it)
Latyn: Lamentationes(la)
Lets: Raudu Dziesmas(lv)
Litaus: Raudų knyga
Nederlands: Klaagliederen(nl)
Noors: Klagesangene(no)
Pools: Lamentacje Jeremiasza(pl)
Portugees: Lamentações(pt)
Roemeens: Plângerile(ro)
Slowaaks: Náreky(sk)
Sloweens: Žalostinke(sl)
Spaans: Lamentaciones(es)
Sweeds: Klagovisorna(sv)
Tagalog: Mga Panaghoy(tl)
Tsjeggies: Pláč(cs)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Klaagliedere.