Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Gaan na inhoud

Nepalees

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Taalgebied waar Nepalees gepraat word.
Enkelvoud Meervoud
  Nepalees     —  
Ne•pa•lees
(taal) 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 16 miljoen mense in Noord-Indië, Nepal en Bhoetan gepraat word.

    Taalkodes

ISO 639-1: ne
ISO/DIS 639-3: nep
SIL: NEP
Enkelvoud Meervoud
  Nepalees     Nepalese  
(demoniem) 'n Inwoner van Nepal, of iemand afkomstig uit Nepal.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Nepalees     Nepalese        
Wat op Nepal of sy mense betrekking het.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Nepalese(en)
Nederlands: Nepalees(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Nepalees.


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Nepalees m Nepalezen
Hulp:IPA: [ne.pɑ.ˈles]
   
(lêer)
Ne•pa•lees
(demoniem) Nepalees; iemand uit Nepal


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Nepalees o
  1. (taal) Nepalees; 'n Indo-Ariese taal
Byvoeglike naamwoord
Stellend
Onverboë   Nepalees  
Verboë   Nepalese  
Partitief   Nepalees  
  1. (demoniem) Nepalees; wat Nepal of sy inwoners betref.