Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Gaan na inhoud

Tamil

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Taalgebied waar Tamil gepraat word.
Enkelvoud Meervoud
  Tamil     —  
Ta•mil
(taal) 'n Drawidiese taal wat deur sowat 70 miljoen mense in Suidoos-Indië, Maleisië, Mauritius, Réunion, Singapoer en Sri Lanka gepraat word.

    Taalkodes

ISO 639-1: ta
ISO/DIS 639-3: tam
SIL: TCV

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Tamil(en)
Nederlands: Tamil(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Tamil.