Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Gaan na inhoud

West-Fries

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Hulp:IPA: [ʋɛst'fris]
(lêer)
Byvoeglike naamwoord
Stellend
Onverboë   West-Fries  
Verboë   West-Friese  
Partitief   West-Fries  
Wat betref die dialekt van Nederlands wat in die noorde van die provinsie Noord-Holland gepraat word
Wat betref die streek "West-Friesland" in die noorde van die provinsie Noord-Holland


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord West-Fries
West-Friesland
Die dialek van Nederlands wat in die noorde van die provinsie Noord-Holland gepraat word
«West-Fries is 'n Nederlandse dialekt met 'n Friese substraat.»
'

    Eienskappe

Onsydig. Ontelbaar


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord West-Fries West-Friezen
Iemand wat uit die streek in die noorde van die provinsie Noord-Holland stam wat "West-Friesland" genoem word

    Eienskappe

Manlik. Telbaar